Witzenberg PRIMêR
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Witzenberg PRIMêR, School, Wolseley.
01/06/2026
09/04/2026
Geagte ouers/ voogde
Daar sal Saterdag 11 April 2026 geleentheid wees vir inskrywings (2027) vir die ouers wat deur die week werk, by ons skool. Die tyd is vanaf 9h00 tot 15h00. Maak gebruik van die geleentheid om nuwe leerders vir 2027 te kom inskryf.
Groete
27/03/2026
Ons het weer ons leerders van Gr.R - 7 vereer as deel van ons positiewe dissipline stelsel.
27/03/2026
Op Woensdag 25 Maart 2026 het ons Mej en Mnr.Witzenberg gehou en hier volg die wenners van ons pragtige aand.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Wolseley
6830