Istyle
Hairsalon
04/11/2024
iStyle Welcomes Chamoné to our Team!
We’re running a “Welcome” special for the month of November on the following:
Gents Cut: R150
Brazilian Blow
Call for appointment: 0820588808
iStyle, Shop 22A Q Square Shopping Centre Worcester
30/04/2020
iStyle “Raffle”
Ons by iStyle wil baie graag werk en ons is seker julle wil Mooi lyk daarom het ons besluit op die “Raffle”
1) Slegs 60 kaartjies beskikbaar teen R200 elk.
2) Kontak my( 0820588808), of pm my om jou kaartjie te koop en vir details.
3) Jy kan meer as 1 kaartjie koop.
4) Wenner word 11 Mei aanlyn getrek, indien 60 kaartjies nie verkoop is nie, sal kaartjie gelde aan elk terugbetaal word.
Prys ter waarde van R4000 wat GHD Gold , OI Davines Shampoo, Conditioner & “Color Service” insluit. Die wenner kan sy prys eis en ‘n afspraak maak sodra Istyle mag oopmaak.
Baie dankie aan jul almal vir jul ondersteuning, jou deelname sal regtig ‘n verskil maak aan ons situasie rakende die huidige inperkings.
Groete
18/11/2019
Black Friday Loading....
Up to 50% sale
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Q-sqaure Shop 22a
Worcester
6850
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 14:00 |