Avok Financial Services

Avok Financial Services

Share

MEDUIM- AND SHORT TERM LOANS We provide loans on meduim and short terms. Terms and conditions apply. Fax your:
1. Latest Payslip
2. A 3 months bankstatement
3.

Photos from Avok Financial Services's post 02/02/2024

Wil jy iemand bedref die Valentynsdag?
Wel, as jy n klient is by Avok Financial Services dan kan jy net moontlik 1 van 4 gelukkigge wenners wees wat n R800 se ete voucher kan wen!

VEREISTES:
1. Jy moet n klient van Avok wees – (By enige van ons 3 takke)
2. Jy moet n oop aktiewe lening he – maw jou lening moet nog n balans op he en nie aggterstallig wees nie.
3. Die bedrag geleen en hoe lank terug dit was maak nie saak nie 😊
4. Jy moet toestemming gee vir ‘n foto plasing op Facebook & op Worcester FM.

VOUCHERS WAARDE R800 ELK BY:

1. FOUR Cousins Restaurant– ROBERTSON, GELDIG TOT 1 FEB 2025
2. Ou Stokery Restaurant – RAWSONVILLE, GELDIG TOT 1 APRIL 2024
3. TWEE BY GRILL – WORCESTER, GEEN VERVAL DATUM

TERME & VOORWAARDES
1. Die Voucher kan nie gebruik word vir die aankope van drank nie en moet gebruik word vir kos.
2. Die Voucher kan nie geruil word vir kontant nie.

Avok kliente – may the odds be in your favor!!

Photos from Avok Financial Services's post 29/01/2024

Wenners wenners wenners, Wenners wil ons wees. Die wenners van die afgelope 2 maande van ons Maandelikse Korttermyn vleis hamper kompitisie!!!! Baie geluk!!

Want your business to be the top-listed Finance Company in Worcester?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


64 Adderley Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 11:00