Worcester Gymnasium
Welcome to the Official page for Worcester Gymnasium.
26/06/2026
MANNEAAND 2026
Ons het die voorreg gehad om ’n besondere Manneaand saam met pa's, vaderfigure, seuns en mans van ons skoolgemeenskap te beleef — ’n aand van stories, wysheid, lag en inspirasie.
Die aand, aangebied deur ons hoofseun, Ricardo Bornman, en sy pa, Rick Bornman, het gefokus op die essensie van manlikheid, die uitdagings wat mans in die gesig staar, en die avontuur om mans van karakter, moed en doelgerigtheid te word.
’n Groot dankie aan Corné Krige, voormalige Springbok-rugbyspeler, wat as gasspreker sy insigte gedeel het oor die lewe, deursettingsvermoë en wat dit beteken om met integriteit te leef.
Dankie aan al die borge en almal wat gehelp het om dit 'n ongelooflike aand te maak!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
140 Tulbagh Street
Worcester
6849
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 15:30 |
| Tuesday | 08:00 - 15:30 |
| Wednesday | 08:00 - 15:30 |
| Thursday | 08:00 - 15:30 |
| Friday | 08:00 - 14:30 |