Kleinplasie Kitchen
Fresh, Delicious, Quality Homebaked items.
Click here to claim your Sponsored Listing.
FARMERS MARKET
Saterdag 28 September 2019 vanaf 09:00 โn lekker gemeenskap mark op Kleinplasie, Worcester. Die maandelikse Farmers Market op Kleinplasie met gesellige atmosfeer, gratis toegang, gewilde musiek en vermaak veral vir kinders. Kom neem deel aan die Farmers Market !!!
Ondersteun ons stalletjie houers uit die informele sektor: -
Tuisgebak, Wildspasteie, Biltong, Droรซwors, Vars Plaasbotter en kaas, tuisgebakte Konfyte, atjar, chutneys, geurige koffies en vars vrugtesappe, vleis, vars groente en vrugte, organiese eiers en ander produkte!
Genoeg parkering, veilige speelruimte vir kinders en interaksie met plaasdiere, trekker ritte, perdry, springkastele, ens.
Category
Telephone
Address
Robertson Road 60
Worcester
6850
Opening Hours
| Tuesday | 09:00 - 16:00 |
| Wednesday | 09:00 - 16:00 |
| Thursday | 09:00 - 16:00 |
| Friday | 09:00 - 16:00 |
| Saturday | 09:00 - 15:00 |