Nadies
Unieke HANDGEMAAKTE baba-en huis items.
14/09/2023
Γ± Mooiste doekie-broekie vir Γ± seuntjie π
Jy kan die middel verstel met die toutjies!
Beskikbaar in 0-3, 3-6, 6-12 mnde @ R180
12-18 mnde @ R260.
Whatsappy vir bestellings of enige navrae 076 600 1793 π
14/09/2023
Uiteindelik Γ± doekie-broekie stelletjie vir die seuntjies ook ππ
Hierdie een is 6-12 mnde @ R250.
Beskikbaar in 0-3, 3-6, 6-12 en 12-18 mnde.
Whatsapp my vir bestellings of enige navrae 076 600 1793 π
06/09/2023
Nog Γ± mooiste, sagste doedoe-hasie om Γ± kleintjie se geselskap te wees! π°
Beskikbaar in enige kleur, R180.
Whatsapp my vir bestellings of vir enige navrae, 076 600 1793 π
04/09/2023
Kyk net hierdie fraai kopbandjie π Jy kan hom met die lint verstel sodat hy stywer of losser sit.
R100
Whatsapp my vir bestellings of vir enige navrae, 076 600 1793 πΈ
02/09/2023
Die doekie-broekie lyk sommer vir my soos Γ± lente bloeiseltjie πΈπΈπΈ
Die middellyfbandjie is verstelbaar, so jy kan hom op verskillende groottes met die knopies verskuif.
6-12 mnde @ R365
Whatsapp my vir enige bestellings of vir verdere navrae, 076 600 1793 π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Siavonga